Floris V van Holland

Floris V van Holland
Graaf van Holland

Vorstehuis Hollandse huis
Regeer 12561296
Voorganger Willem II van Holland
Opvolger Elisabeth van Brunswyk
Gebore 24 Junie 1254; Leiden
Oorlede 27 Junie 1296; Muiderberg
Vader Willem II van Holland
Moeder Elisabeth van Brunswyk

Floris V van Holland (Leiden, 24 Junie 1254 - Muiderberg, 27 Junie 1296) was die graaf van Holland en Zeeland gewees. Sy bynaam was 'Der Keerlen God' wat 'Die god van die boere' beteken.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search